Getal van die dier

Die getal van die dier is 666, deur William Blake.

666 (seshonderd ses en sestig) is die natuurlike getal ná 665 en voor 667.

In die Christendom word in die meeste manuskripte van Openbaring in die Nuwe Testament daarna verwys as die getal van die dier.[1][2] Papirus 115 (die oudste bewaarde manuskrip van Openbaring) sowel as ander antieke bronne, soos Codex Ephraemi Rescriptus, gee die getal van die dier aan as χιϛ of χιϲ, wat in Arabies gelykwaardig is aan die getal 616, nie 666 nie.[3][4]

  1. Beale, Gregory K. (1999). The Book of Revelation: A Commentary on the Greek Text. Grand Rapids, Michigan: Wm. B. Eerdmans Publishing. p. 718. ISBN 080282174X. Besoek op 9 Julie 2012.
  2. "The Numerology of the Beast". people.math.harvard.edu. Besoek op 30 Maart 2021.
  3. Stewart, Robert B.; Ehrman, Bart D.; Wallace, Daniel B. (2011). The reliability of the New Testament. Minneapolis, MN: Fortress Press. pp. 40–41. ISBN 978-0-8006-9773-0.
  4. "Papyrus reveals new clues to ancient world". News.nationalgeographic.com. National Geographic Society. April 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2008. Besoek op 31 Maart 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search